Collections Of The Soul

You must do the thing you think you cannot do.

Eleanor Roosevelt

Thursday, March 18, 2010

21st birthday


I made this card for a friend of my son. Her theme is lilac and I combined it with soft beads and pewter. Silver lace finishes it off.

Thursday, March 11, 2010

Vinnige stringetjie krale


Ek het vinnig hierdie enkel string krale moes maak om by my bloese te pas.

Monday, March 8, 2010

Epergne


I really tried my best to restore this antique epergne from my granny, but being electroplated it was so difficult. This is the best I could do. Thought about it to be re-plated, but I do not want it to look brand new as in yesterday's buys.

Thursday, March 4, 2010

Thank you card


Moes gou 'n kaartjie vir 'n vriendin maak.

Wednesday, March 3, 2010

Blou bulle



As jou seun 'n fanatiese blou bul ondersteuner is, is dit nou die beste om te doen.
Na jare se klein, vuil handjies wat sy lig aanskakel, het ek toe 'n nuwe witte gekoop. Dit was nou regtig nie vir hom mooi nie en toe het ek maar die Bloubul daisy vir hom in pewter daarop gesit. Nou kan ek dit was en dit bly nooi.

Monday, March 1, 2010

Agter oumagrootjie se bedlampie




Na 'n kuiertjie by my Ma, is die helfte van die huis mos weer in die kar gepak. Ek glo dit gaan by baie huise so, maar my ouerhuis is regtig erg.
So pak ons toe in, van die hand Singer van Tant Sus tot agteroumagrootjie se lampie.
Hier is ek besig met die restourasie en kyk hoe lyk klein Dawid nou.