Na 'n kuiertjie by my Ma, is die helfte van die huis mos weer in die kar gepak. Ek glo dit gaan by baie huise so, maar my ouerhuis is regtig erg. So pak ons toe in, van die hand Singer van Tant Sus tot agteroumagrootjie se lampie. Hier is ek besig met die restourasie en kyk hoe lyk klein Dawid nou.
No comments:
Post a Comment